"gui_copied_hidservauth":"HidServAuth-reël na knipbord gekopieer",
"gui_waiting_to_start":"Geskeduleer om oor {} te begin. Klik om te kanselleer.",
"gui_please_wait":"Begin… Klik om te kanselleer.",
"gui_quit_title":"Nie so haastig nie",
"gui_share_quit_warning":"U is besig om lêers te verstuur. Is u seker u wil OnionShare afsluit?",
"gui_receive_quit_warning":"U is besig om lêers te ontvang. Is u seker u wil OnionShare afsluit?",
"gui_quit_warning_quit":"Sluit Af",
"gui_quit_warning_dont_quit":"Kanselleer",
"error_rate_limit":"Iemand het te veel verkeerde raaiskote met u wagwoord probeer, daarom het OnionShare die bediener gestaak. Begin weer deel en stuur ’n nuwe adres aan die ontvanger.",
"zip_progress_bar_format":"Samepersing: %p%",
"error_stealth_not_supported":"U benodig ten minste Tor 0.2.6.1-alfa (of TorBrowser 6.5) en python3-stem 1.5.0 om kliënt-magtiging te gebruik.",
"error_ephemeral_not_supported":"OnionShare vereis ten minste Tor 0.2.7.1 en python3-stem 1.4.0.",
"gui_settings_window_title":"Instellings",
"gui_settings_whats_this":"Wat is dit?",
"gui_settings_meek_lite_expensive_warning":"Waarskuwing: Die meek_lite-brûe is baie duur vir die Tor-projek om uit te voer.
Gebruik dit slegs indien u nie direk aan Tor, d.m.v. obfs4-vervoere, of ander normale brûe kan koppel nie.",
"gui_settings_autostart_timer":"Begin die deel om:",
"settings_error_unknown":"Kan nie aan Tor-kontroleur koppel nie omdat u instellings onsinnig is.",
"settings_error_automatic":"Kon nie aan die Tor-kontroleur koppel nie. Loop Tor Browser (beskikbaar by torproject.org) in die agtergrond?",
"settings_error_socket_port":"Kan nie aan die Tor-kontroleur by {}:{} koppel nie .",
"settings_error_socket_file":"Kan nie aan die Tor-kontroleur d.m.v. soklêer {} koppel nie.",
"settings_error_auth":"Gekoppel aan {}:{} maar kan nie magtig nie. Miskien is die nie ’n Tor-kontroleur nie?",
"settings_error_missing_password":"Gekoppel aan Tor-kontroleur, maar dit vereis ’n wagwoord om te magtig.",
"settings_error_unreadable_cookie_file":"Gekoppel aan die Tor-kontroleur, maar wagwoord is dalk verkeerd of u gebruiker mag nie die koekielêer lees nie.",
"settings_error_bundled_tor_not_supported":"Die Tor-weergawe wat met OnionShare verskeep word werk nie in ontwikkelaarsmodus op Windows of macOS nie.",
"settings_error_bundled_tor_timeout":"Vat te lank om aan Tor te koppel. Miskien is u nie aan die Internet gekoppel nie of u stelselhorlosie is onakkuraat?",
"settings_error_bundled_tor_broken":"OnionShare kon nie in die agtergrond aan Tor koppel nie:\n{}",
"settings_test_success":"Gekoppel aan die Tor-kontroleur:\n\nTor-weergawe: {}\nSteun efemere uidienste: {}.\nSteun kliëntmagtiging: {}.\nSteun nuwegenerasie-.onionadresse: {}.",
"error_tor_protocol_error":"Daar was ’n fout met Tor: {}",
"error_tor_protocol_error_unknown":"Daar was ’n onbekende fout met Tor",
"connecting_to_tor":"Koppel tans aan die Tor-netwerk",
"update_available":"Nuwe OnionShare is beskikbaar. Klik hier om dit te kry.
U gebruik {} en die nuutste is {}.",
"update_error_check_error":"Kon nie na nuwe weergawe soek nie: die OnionShare-webwerf sê dat die nuutste weergawe die onherkenbare ‘{}’ is…",
"update_error_invalid_latest_version":"Kon nie na die nuwe weergawe soek nie. U is dalk nie aan Tor gekoppel nie of die OnionShare-webwerf is vanlyn.",
"update_not_available":"U gebruik die nuutste OnionShare.",
"gui_tor_connection_ask":"Open die instellings om Tor-koppeling op te los?",
"gui_tor_connection_ask_open_settings":"Ja",
"gui_tor_connection_ask_quit":"Sluit Af",
"gui_tor_connection_error_settings":"Probeer in die instellings verander hoe OnionShare aan die Tor-netwerk koppel.",
"gui_tor_connection_canceled":"Kon nie aan Tor koppel nie.\n\nMaak seker u is aan die Internet gekoppel, open OnionShare dan weer en stel die Tor-koppeling weer op.",
"gui_tor_connection_lost":"Ontkoppel van Tor.",
"gui_server_started_after_autostop_timer":"Die outo-stoptydhouer het afgeloop voor die bediener kon begin. Skep ’n nuwe deel.",
"gui_server_autostop_timer_expired":"Die outo-stoptydhouer het reeds afgeloop. Pas dit aan om te begin deel.",
"gui_server_autostart_timer_expired":"Die geskeduleerde tyd is verstreke. Verstel dit om met deel te begin met.",
"gui_autostop_timer_cant_be_earlier_than_autostart_timer":"Die outo-stoptyd kan nie dieselfde of vroeër as die outo-begintyd wees nie. Pas dit aan om te begin deel.",
"share_via_onionshare":"Deel d.m.v. OnionShare",
"gui_connect_to_tor_for_onion_settings":"Koppel aan Tor om uidiensinstellings te sien",
"gui_save_private_key_checkbox":"Gebruik ’n blywende adres",
"gui_website_url_description":"Enigeen met hierdie OnionShare-adres kan u webwerf d.m.v. die Tor Browser besoek: ",
"gui_receive_url_description":"Enigeen met hierdie OnionShare-adres kan lêers d.m.v. die Tor Browser na u rekenaar oplaai: ",
"gui_url_label_persistent":"Hierdie deel sal nie self stop nie.
Elke opvolgende deel hergebruik die adres. (Deaktiveer “Gebruik ’n blywende adres” in die instellings om eenmalige adresse te gebruik.)",
"gui_url_label_stay_open":"Hierdie deel sal nie self stop nie.",
"gui_url_label_onetime":"Hierdie deel sal stop na eerste voltooiing.",
"gui_url_label_onetime_and_persistent":"Hierdie deel sal nie self stop nie.
Elke opvolgende deel sal die adres hergebruik. (Deaktiveer “Gebruik ’n blywende adres” in die instellings om eenmalige adresse te gebruik.)",
"gui_status_indicator_share_stopped":"Gereed om te deel",
"error_cannot_create_data_dir":"Kon nie OnionShare-datavouer skep nie: {}",
"gui_receive_mode_warning":"Ontvangsmodus laat ander mense lêers op u rekenaar plaas.
Sommige van die lêers kan moontlik u rekenaar oorneem indien u dit open. Open slegs lêers van mense wat u vertrou of indien u weet wat u doen.",