mirror of
https://github.com/onionshare/onionshare.git
synced 2025-01-07 05:28:03 -05:00
d0087b5b53
Currently translated at 100.0% (60 of 60 strings) Translation: OnionShare/Doc - Features Translate-URL: https://hosted.weblate.org/projects/onionshare/doc-features/af/
430 lines
26 KiB
Plaintext
430 lines
26 KiB
Plaintext
# SOME DESCRIPTIVE TITLE.
|
||
# Copyright (C) Micah Lee, et al.
|
||
# This file is distributed under the same license as the OnionShare package.
|
||
# FIRST AUTHOR <EMAIL@ADDRESS>, YEAR.
|
||
#
|
||
msgid ""
|
||
msgstr ""
|
||
"Project-Id-Version: OnionShare 2.5\n"
|
||
"Report-Msgid-Bugs-To: onionshare-dev@lists.riseup.net\n"
|
||
"POT-Creation-Date: 2022-01-17 10:28-0800\n"
|
||
"PO-Revision-Date: 2022-11-01 10:03+0000\n"
|
||
"Last-Translator: Gideon Wentink <gjwentink@gmail.com>\n"
|
||
"Language-Team: none\n"
|
||
"Language: af\n"
|
||
"MIME-Version: 1.0\n"
|
||
"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
|
||
"Content-Transfer-Encoding: 8bit\n"
|
||
"Plural-Forms: nplurals=2; plural=n != 1;\n"
|
||
"X-Generator: Weblate 4.14.2-dev\n"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:4
|
||
msgid "How OnionShare Works"
|
||
msgstr "Hoe OnionShare werk"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:6
|
||
msgid "Web servers are started locally on your computer and made accessible to other people as `Tor <https://www.torproject.org/>`_ `onion services <https://community.torproject.org/onion-services/>`_."
|
||
msgstr ""
|
||
"Webbedieners word lokaal op u rekenaar begin en as `Tor <https://www."
|
||
"torproject.org/>`_ `onion-dienste <https://community.torproject.org/"
|
||
"onion-services/>`_ aan ander mense toeganklik gemaak."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:8
|
||
msgid "By default, OnionShare web addresses are protected with a private key."
|
||
msgstr "OnionShare-webadresse word by verstek met ’n privaat sleutel beskerm."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:10
|
||
msgid "OnionShare addresses look something like this::"
|
||
msgstr "OnionShare-adresse lyk soos die volgende::"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:14
|
||
msgid "And private keys might look something like this::"
|
||
msgstr "En privaat sleutels lyk soos die volgende::"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:18
|
||
msgid "You're responsible for securely sharing that URL and private key using a communication channel of your choice like in an encrypted chat message, or using something less secure like unencrypted email, depending on your `threat model <https://ssd.eff.org/module/your-security-plan>`_."
|
||
msgstr ""
|
||
"U is verantwoordelik daarvoor om daardie bronadres en privaat sleutel veilig "
|
||
"te deel d.m.v. ’n kommunikasiekanaal van u keuse soos in ’n geënkripteerde "
|
||
"kletsboodskap, of om iets minder veilig te gebruik soos ongeënkripteerde e-"
|
||
"pos, afhangend van u `bedreidingsmodel <https://ssd.eff.org/module/your-"
|
||
"security-plan>`_."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:20
|
||
msgid "The people you send the URL to then copy and paste it into their `Tor Browser <https://www.torproject.org/>`_ to access the OnionShare service. Tor Browser will then prompt for the private key, which the people can also then copy and paste in."
|
||
msgstr ""
|
||
"Die mense aan wie u die bronadres stuur kopieer en plak dit dan in hulle `"
|
||
"Tor Blaaier <https://www.torproject.org/>`_ vir toegang tot die OnionShare-"
|
||
"diens. Tor Blaaier sal dan vir die privaat sleutel vra wat die mense dan ook "
|
||
"kan kopieer en in plak."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:24
|
||
msgid "If you run OnionShare on your laptop to send someone files, and then suspend it before the files are sent, the service will not be available until your laptop is unsuspended and on the internet again. OnionShare works best when working with people in real-time."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u OnionShare op u skootrekenaar gebruik om lêers aan mense te stuur, "
|
||
"en dit dan ophef alvorens die lêers gestuur is, sal die diens onbeskikbaar "
|
||
"wees tot u skootrekenaar nie meer opgehef is nie en aan die internet "
|
||
"gekoppel is. OnionShare werk die beste wanneer intyds met mense gewerk word."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:26
|
||
msgid "Because your own computer is the web server, *no third party can access anything that happens in OnionShare*, not even the developers of OnionShare. It's completely private. And because OnionShare is based on Tor onion services too, it also protects your anonymity. See the :doc:`security design </security>` for more info."
|
||
msgstr ""
|
||
"Omdat u eie rekenaar die webbediener is *het geen derdeparty toegang tot "
|
||
"enigiets wat in OnionShare gebeur nie*, selfs nie OnionShare se "
|
||
"ontwikkelaars nie. Dit is heeltemal privaat. En omdat OnionShare op Tor-"
|
||
"oniondienste gebaseer is, beskerm dit ook u anonimiteit. Sien die :doc:`"
|
||
"sekuriteitsontwerp </security>` vir meer inligting."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:29
|
||
msgid "Share Files"
|
||
msgstr "Deel lêers"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:31
|
||
msgid "You can use OnionShare to send files and folders to people securely and anonymously. Open a share tab, drag in the files and folders you wish to share, and click \"Start sharing\"."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan OnionShare gebruik om lêers en vouers privaat en anoniem na mense te "
|
||
"stuur. Open ’n deeloortjie, sleep die lêers in die vouers wat u wil deel en "
|
||
"klik “Begin deel”."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:35
|
||
#: ../../source/features.rst:112
|
||
msgid "After you add files, you'll see some settings. Make sure you choose the setting you're interested in before you start sharing."
|
||
msgstr ""
|
||
"Nadat u lêers toegevoeg het sal u instellings te sien kry. Maak seker u kies "
|
||
"die instelling waarin u belangstel voor u begin deel."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:39
|
||
msgid "As soon as someone finishes downloading your files, OnionShare will automatically stop the server, removing the website from the internet. To allow multiple people to download them, uncheck the \"Stop sharing after files have been sent (uncheck to allow downloading individual files)\" box."
|
||
msgstr ""
|
||
"Sodra iemand u lêers klaar afgelaai het, sal OnionShare outomaties die "
|
||
"bediener stop en die webwerf van die internet verwyder. Om toe te laat dat "
|
||
"meerdere mense dit kan aflaai, merk die “Hou op deel nadat lêers verstuur is "
|
||
"(merk af om aflaai van individuele lêers toe te staan)” kassie af."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:42
|
||
msgid "Also, if you uncheck this box, people will be able to download the individual files you share rather than a single compressed version of all the files."
|
||
msgstr ""
|
||
"Voorts, indien u die kassie afmerk, sal mense die individuele lêers wat u "
|
||
"deel kan aflaai eerder as ’n saamgepersde weergawe van al die lêers."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:44
|
||
msgid "When you're ready to share, click the \"Start sharing\" button. You can always click \"Stop sharing\", or quit OnionShare, immediately taking the website down. You can also click the \"↑\" icon in the top-right corner to show the history and progress of people downloading files from you."
|
||
msgstr ""
|
||
"Wanneer u gereed is om te deel kan u op die “Begin deel”-knop klik. U kan "
|
||
"altyd klik op “Stop deling”, of OnionShare afsluit sodat die webwerf "
|
||
"onmiddellik verwyder word. U kan oop die “↑”-ikoon in die regter boonste "
|
||
"hoek klik om die geskiedenis en vordering te toon van mense wat lêers by u "
|
||
"aflaai."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:48
|
||
msgid "Now that you have a OnionShare, copy the address and the private key and send it to the person you want to receive the files. If the files need to stay secure, or the person is otherwise exposed to danger, use an encrypted messaging app."
|
||
msgstr ""
|
||
"Noudat u OnionShare het, kan u die adres en die privaat sleutel kopieer en "
|
||
"dit stuur aan die mense wat u wil hê moet die lêers ontvang. Indien die "
|
||
"lêers beveilig moet bly, of die persoon word andersins aan gevaar "
|
||
"blootgestel, kan u ’n geënkripteerde boodskaptoep gebruik."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:50
|
||
msgid "That person then must load the address in Tor Browser. After logging in with the private key, the files can be downloaded directly from your computer by clicking the \"Download Files\" link in the corner."
|
||
msgstr ""
|
||
"Daardie persoon moet dan die adres in Tor Blaaier laai. Nadat met die "
|
||
"privaat sleutel aangeteken is, kan die lêers direk vanaf u rekenaar afgelaai "
|
||
"word deur die “Laai lêers af”-knop in die hoek te klik."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:55
|
||
msgid "Receive Files and Messages"
|
||
msgstr "Ontvang lêers en boodskappe"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:57
|
||
msgid "You can use OnionShare to let people anonymously submit files and messages directly to your computer, essentially turning it into an anonymous dropbox. Open a receive tab and choose the settings that you want."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan OnionShare gebruik sodat mense anoniem lêers en boodskappe direk op u "
|
||
"rekenaar in te dien, wat dit in effek in ’n anonieme werpkas omskep. Open ’n "
|
||
"ontvangoortjie en kies die instellings wat u wil hê."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:62
|
||
msgid "You can browse for a folder to save messages and files that get submitted."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan vir ’n vouer blaai om boodskappe en lêers wat ingedien word te bewaar."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:64
|
||
msgid "You can check \"Disable submitting text\" if want to only allow file uploads, and you can check \"Disable uploading files\" if you want to only allow submitting text messages, like for an anonymous contact form."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan “Deaktiveer teksindiening” merk as u slegs lêeroplaaie wil toestaan, "
|
||
"en u kan “Deaktiveer lêeroplaai” merk as u slegs teksboodskappe wil toelaat, "
|
||
"soos vir ’n anonieme kontakvorm."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:66
|
||
msgid "You can check \"Use notification webhook\" and then choose a webhook URL if you want to be notified when someone submits files or messages to your OnionShare service. If you use this feature, OnionShare will make an HTTP POST request to this URL whenever someone submits files or messages. For example, if you want to get an encrypted text messaging on the messaging app `Keybase <https://keybase.io/>`_, you can start a conversation with `@webhookbot <https://keybase.io/webhookbot>`_, type ``!webhook create onionshare-alerts``, and it will respond with a URL. Use that as the notification webhook URL. If someone uploads a file to your receive mode service, @webhookbot will send you a message on Keybase letting you know as soon as it happens."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan “Gebruik kennisgewingwebhaak” merk en dan ’n webhaakbronadres kies "
|
||
"indien u in kennis gestel wil word wanneer iemand lêers of boodskappe by u "
|
||
"OnionShare-diens indien. Indien u hierdie funksie gebruik, sal OnionShare ’n "
|
||
"HTTP POST-versoek na hierdie bronadres skep wanneer iemand lêers of "
|
||
"boodskappe indien. Indien u bv. geënkripteerde teksboodskappe op `Keybase "
|
||
"<https://keybase.io/>`_ wil kry, kan u ’n gesprek begin met `@webhookbot "
|
||
"<https://keybase.io/webhookbot>`_, tik ``!webhook create onionshare-alerts``"
|
||
", en dit sal met ’n bronadres reageer. Gebruik dit as die "
|
||
"kennisgewingwebhaakbronadres. Indien iemand ’n lêer na u ontvangmodusdiens "
|
||
"oplaai, sal @webhookbot vir u ’n boodskap op Keybase stuur om te laat weet "
|
||
"sodra dit gebeur."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:71
|
||
msgid "When you are ready, click \"Start Receive Mode\". This starts the OnionShare service. Anyone loading this address in their Tor Browser will be able to submit files and messages which get uploaded to your computer."
|
||
msgstr ""
|
||
"Klik “Begin ontvangmodus” wanneer u gereed is. Dit begin die OnionShare-"
|
||
"diens. Enigeen wat hierdie adres in hul Tor Blaaier laai sal lêers en "
|
||
"boodskappe kan indien wat na u rekenaar opgelaai word."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:75
|
||
msgid "You can also click the down \"↓\" icon in the top-right corner to show the history and progress of people sending files to you."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan ook die af “↓”-ikoon in die regter boonste hoek klik om die "
|
||
"geskiedenis en vordering te toon van mense wat lêers na u stuur."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:77
|
||
msgid "Here is what it looks like for someone sending you files and messages."
|
||
msgstr "So lyk dit vir iemand wat lêers en boodskappe aan u stuur."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:81
|
||
msgid "When someone submits files or messages to your receive service, by default they get saved to a folder called ``OnionShare`` in the home folder on your computer, automatically organized into separate subfolders based on the time that the files get uploaded."
|
||
msgstr ""
|
||
"Wanneer iemand lêers of boodskappe by u ontvangdiens indien, kry hulle by "
|
||
"verstek ’n vouer genaamd ``OnionShare`` in die tuisvouer op u rekenaar, "
|
||
"outomaties georganiseer in afsonderlike subvouers gebaseer op die tyd wat "
|
||
"die lêers opgelaai word."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:83
|
||
msgid "Setting up an OnionShare receiving service is useful for journalists and others needing to securely accept documents from anonymous sources. When used in this way, OnionShare is sort of like a lightweight, simpler, not quite as secure version of `SecureDrop <https://securedrop.org/>`_, the whistleblower submission system."
|
||
msgstr ""
|
||
"Die opstel van ’n OnionShare-ontvangdiens is nuttig vir joernaliste en "
|
||
"andere wat dokumente op ’n veilige manier van anonieme bronne moet ontvang. "
|
||
"Wanneer dit op dié manier gebrui word, is OnionShare soos ’n liggewig, "
|
||
"eenvoudiger, nie-heeltemal-so-veilig-weergawe van `SecureDrop "
|
||
"<https://securedrop.org/>`_, die fluitjieblaser se indienstelsel."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:86
|
||
msgid "Use at your own risk"
|
||
msgstr "Gebruik op eie risiko"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:88
|
||
msgid "Just like with malicious email attachments, it's possible someone could try to attack your computer by uploading a malicious file to your OnionShare service. OnionShare does not add any safety mechanisms to protect your system from malicious files."
|
||
msgstr ""
|
||
"Net soos kwaadwillige e-posaanhegsels, is dit moontlik dat iemand u rekenaar "
|
||
"kan probeer aanval deur kwaadwillige lêers na u OnionShare diens op te laai. "
|
||
"OnionShare voeg geen veiligheidsmeganisme toe om u stelsel teen kwaadwillige "
|
||
"lêers te beskerm nie."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:90
|
||
msgid "If you receive an Office document or a PDF through OnionShare, you can convert these documents into PDFs that are safe to open using `Dangerzone <https://dangerzone.rocks/>`_. You can also protect yourself when opening untrusted documents by opening them in `Tails <https://tails.boum.org/>`_ or in a `Qubes <https://qubes-os.org/>`_ disposableVM."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u ’n Office-dokument of PDF deur OnionShare ontvang, kan u hierdie "
|
||
"dokumente met `Dangerzone <https://dangerzone.rocks/>`_ omskakel in PDF’s "
|
||
"wat veilig is om te open. U kan u ook beskerm wanneer u onvertroude "
|
||
"dokumente open deur dit in `Tails <https://tails.boum.org/>`_ of in ’n `"
|
||
"Qubes <https://qubes-os.org/>`_ weggooibareVM open."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:92
|
||
msgid "However, it is always safe to open text messages sent through OnionShare."
|
||
msgstr ""
|
||
"Dit is egter altyd veilig om teksboodskappe wat deur OnionShare gestuur is, "
|
||
"te open."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:95
|
||
msgid "Tips for running a receive service"
|
||
msgstr "Wenke om ’n ontvangdiens te bedryf"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:97
|
||
msgid "If you want to host your own anonymous dropbox using OnionShare, it's recommended you do so on a separate, dedicated computer always powered on and connected to the internet, and not on the one you use on a regular basis."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u u eie anonieme werpkas met OnionShare wil bedryf, word dit "
|
||
"aanbeveel om dit op ’n afsonderlike, toegewyde rekenaar te doen wat altyd "
|
||
"aan is en ’n internetverbinding het, en nie die een wat u op ’n daaglikse "
|
||
"basis gebruik nie."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:99
|
||
msgid "If you intend to put the OnionShare address on your website or social media profiles, save the tab (see :ref:`save_tabs`) and run it as a public service (see :ref:`turn_off_private_key`). It's also a good idea to give it a custom title (see :ref:`custom_titles`)."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u van plan is om die OnionShare-adres op u webwerf of "
|
||
"sosialemediaprofiele te plaas, bewaar dan die oortjie (sien :ref:`save_tabs`)"
|
||
" en bedryf dit as ’n openbare diens (sien :ref:`turn_off_private_key`). Dit "
|
||
"is ook ’n goeie idee om ’n pasgemaakte titel daarvoor te gee (see "
|
||
":ref:`custom_titles`)."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:102
|
||
msgid "Host a Website"
|
||
msgstr "Huisves ’n webwerf"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:104
|
||
msgid "To host a static HTML website with OnionShare, open a website tab, drag the files and folders that make up the static content there, and click \"Start sharing\" when you are ready."
|
||
msgstr ""
|
||
"Om ’n statiese HTML-webwerf met OnionShare te huisves moet u ’n "
|
||
"webwerfoortjie open, die lêers en vouers wat die statiese inhoud uitmaak "
|
||
"daarin sleep, en op “Begin deel” wanneer u gereed is."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:108
|
||
msgid "If you add an ``index.html`` file, it will render when someone loads your website. You should also include any other HTML files, CSS files, JavaScript files, and images that make up the website. (Note that OnionShare only supports hosting *static* websites. It can't host websites that execute code or use databases. So you can't for example use WordPress.)"
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u ’n ``index.html``-lêer toevoeg, sal dit verbeeld wanneer iemand u "
|
||
"webwerf laai. U moet ook enige ander HTML-lêers, CSS-lêers, JavaScript-lêers "
|
||
"en beelde insluit wat deel vorm van die webwerf. (Let wel dat OnionShare "
|
||
"slegs die huisves van *statiese* webwerwe toelaat. Dit kan die webwerwe "
|
||
"huisves wat kode uitvoer of databasisse gebruik nie. U kan dus nie iets soos "
|
||
"WordPress gebruik nie."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:110
|
||
msgid "If you don't have an ``index.html`` file, it will show a directory listing instead, and people loading it can look through the files and download them."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u nie ’n ``index.html``-lêer het nie, sal dit ’n gidslys vertoon, en "
|
||
"mense wat dit laai kan deur die lêers kyk en dit aflaai."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:117
|
||
msgid "Content Security Policy"
|
||
msgstr "Inhoudveiligheidsbeleid"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:119
|
||
msgid "By default OnionShare helps secure your website by setting a strict `Content Security Policy <https://en.wikipedia.org/wiki/Content_Security_Policy>`_ header. However, this prevents third-party content from loading inside the web page."
|
||
msgstr ""
|
||
"OnionShare help by verstek om u webwerb veilig te hou deur ’n streng `"
|
||
"inhoudveiligheidsbeleid <https://en.wikipedia.org/wiki/"
|
||
"Content_Security_Policy>`_-kop daar te stel. Dit verhoed egter "
|
||
"derdepartyinhoud om in die webwerf te laai."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:121
|
||
msgid "If you want to load content from third-party websites, like assets or JavaScript libraries from CDNs, you have two options:"
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u inhoud van derdepartywebwerwe wil laai, soos bates of JavaScript-"
|
||
"biblioteke van CDN’e, het u twee opsies:"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:123
|
||
msgid "You can disable sending a Content Security Policy header by checking the \"Don't send Content Security Policy header (allows your website to use third-party resources)\" box before starting the service."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan die stuur van ’n inhoudveiligheidsbeleid-kop deaktiveer deur die “"
|
||
"Moenie inhoudveiligheidsbeleid-kop stuur nie (laat webwerwe toe om "
|
||
"derdepartybronne te gebruik)” voor u die diens begin."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:124
|
||
msgid "You can send a custom Content Security Policy header."
|
||
msgstr "U kan ’n pasgemaakte inhoudveiligheidsbeleid-kop stuur."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:127
|
||
msgid "Tips for running a website service"
|
||
msgstr "Wenke om ’n webwerfdiens te huisves"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:129
|
||
msgid "If you want to host a long-term website using OnionShare (meaning not just to quickly show someone something), it's recommended you do it on a separate, dedicated computer that is always powered on and connected to the internet, and not on the one you use on a regular basis. Save the tab (see :ref:`save_tabs`) so you can resume the website with the same address if you close OnionShare and re-open it later."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u ’n langtermynwebwerf met OnionShare wil huisves (bedoelende nie om "
|
||
"net vinnig iets vir iemand te wys nie), is dit aanbeveel dat u dit op ’n "
|
||
"aparte, toegewyde rekenaar doen wat altyd aan is en ’n internetverbinding "
|
||
"het, en nie die een wat u daagliks gebruik nie. Bewaar die oortjie (sien "
|
||
":ref:`save_tabs`) sodat u die webwerf kan voortsit met dieselfde adres "
|
||
"indien u OnionShare afsluit en later weer open."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:132
|
||
msgid "If your website is intended for the public, you should run it as a public service (see :ref:`turn_off_private_key`)."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u webwerf bedoel is vir die publiek, moet u dit as ’n publieke diens "
|
||
"loop (sien :ref:`turn_off_private_key`)."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:135
|
||
msgid "Chat Anonymously"
|
||
msgstr "Klets anoniem"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:137
|
||
msgid "You can use OnionShare to set up a private, secure chat room that doesn't log anything. Just open a chat tab and click \"Start chat server\"."
|
||
msgstr ""
|
||
"U kan OnionShare gebruik om ’n privaat, beveiligde kletskamer op te stel wat "
|
||
"niks byhou nie. Open bloot ’n kletsoortjie en klik “Begin kletsbediener”."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:141
|
||
msgid "After you start the server, copy the OnionShare address and private key and send them to the people you want in the anonymous chat room. If it's important to limit exactly who can join, use an encrypted messaging app to send out the OnionShare address and private key."
|
||
msgstr ""
|
||
"Nadat u die bediener begin het kan u die OnionShare-adres en privaat sleutel "
|
||
"kopieer en dit stuur aan die mense wat u in die anonieme kletskamer wil hê. "
|
||
"Indien dit belangrik is om te beperk wie kan aansluit, gebruik dan ’n "
|
||
"geënkripteerde boodskaptoep om die OnionShare-adres en privaat sleutel te "
|
||
"stuur."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:146
|
||
msgid "People can join the chat room by loading its OnionShare address in Tor Browser. The chat room requires JavasScript, so everyone who wants to participate must have their Tor Browser security level set to \"Standard\" or \"Safer\", instead of \"Safest\"."
|
||
msgstr ""
|
||
"Mense kan by die kletskamer aansluit deur die OnionShare-adres in Tor "
|
||
"Blaaier te laai. Die kletskamer vereis JavaScript, daarom moet almal wat wil "
|
||
"deelneem hul Tor Blaaier se sekuriteitsvlak stel na “Standaard” of “Veiliger”"
|
||
" eerder as “Veiligste”."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:149
|
||
msgid "When someone joins the chat room they get assigned a random name. They can change their name by typing a new name in the box in the left panel and pressing ↵. Since the chat history isn't saved anywhere, it doesn't get displayed at all, even if others were already chatting in the room."
|
||
msgstr ""
|
||
"Wanneer iemand by die kletskamer aansluit word ’n lukrake naam aan hulle "
|
||
"toegeken. Hulle kan hul naam verander deur ’n nuwe naam in die kassie in die "
|
||
"linkerpaneel te tik en dan ↵ te druk. Aangesien die kletsgeskiedenis nêrens "
|
||
"bewaar word nie, word dit glar nie vertoon nie, selfs indien ander reeds in "
|
||
"die kletskamer was."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:155
|
||
msgid "In an OnionShare chat room, everyone is anonymous. Anyone can change their name to anything, and there is no way to confirm anyone's identity."
|
||
msgstr ""
|
||
"Almal in ’n OnionShare-kletskamer is anoniem. Enigeen kan hul naam na "
|
||
"enigiets verander, en daar is geen manier om iemand se identiteit te "
|
||
"bevestig nie."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:158
|
||
msgid "However, if you create an OnionShare chat room and securely send the address only to a small group of trusted friends using encrypted messages, you can be reasonably confident the people joining the chat room are your friends."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u egter ’n OnionShare-kletskamer skep en die adres veilig aan ’n "
|
||
"klein groep vertrouelinge stuur d.m.v. geënkripteerde boodskappe, kan u "
|
||
"redelik seker wees dat die mense wat by die kletskamer aansluit, u vriende "
|
||
"is."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:161
|
||
msgid "How is this useful?"
|
||
msgstr "Hoe is dit nutig?"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:163
|
||
msgid "If you need to already be using an encrypted messaging app, what's the point of an OnionShare chat room to begin with? It leaves less traces."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u reeds ’n geënkripteerdeboodskaptoep moet gebruik, wat is dit punt "
|
||
"van ’n OnionShare-kletskamer dan nou? Dit laat minder spore agter."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:165
|
||
msgid "If you for example send a message to a Signal group, a copy of your message ends up on each device (the smartphones, and computers if they set up Signal Desktop) of each member of the group. Even if disappearing messages is turned on, it's hard to confirm all copies of the messages are actually deleted from all devices, and from any other places (like notifications databases) they may have been saved to. OnionShare chat rooms don't store any messages anywhere, so the problem is reduced to a minimum."
|
||
msgstr ""
|
||
"Indien u bv. ’n boodskap aan ’n Signal-groep stuur, beland ’n kopie van u "
|
||
"boodskap op elke toestel (slimfone, en rekenaars indien hulle met Signal "
|
||
"Desktop werk) van elke lid van die groep. Selfs indien verdwynende "
|
||
"boodskappe geaktiveer is, is dit moeilik om te bevestig dat al die "
|
||
"boodskappe werklik vanaf alle toestelle geskrap is, en van enige ander plek ("
|
||
"soos kennisgewingsdatabasisse) waarin dit bewaar is. OnionShare-kletskamers "
|
||
"bewaar nêrens enige boodskappenie, daarom is die probleem tot ’n minimum "
|
||
"beperk."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:168
|
||
msgid "OnionShare chat rooms can also be useful for people wanting to chat anonymously and securely with someone without needing to create any accounts. For example, a source can send an OnionShare address to a journalist using a disposable email address, and then wait for the journalist to join the chat room, all without compromosing their anonymity."
|
||
msgstr ""
|
||
"OnionShare-kletskamers kan ook nuttig wees vir mense wat anoniem en veilig "
|
||
"met iemand wil klets sonder om enige rekeninge te moet skep. ’n Bron kan bv. "
|
||
"’n OnionShare-adres na ’n joernalis stuur met ’n weggooibare e-posadres en "
|
||
"dan vir die joernalis wag om bt die kletskamer aan te sluit, alles sonder om "
|
||
"hul anonimiteit prys te gee."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:172
|
||
msgid "How does the encryption work?"
|
||
msgstr "Hoe werk die enkripsie?"
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:174
|
||
msgid "Because OnionShare relies on Tor onion services, connections between the Tor Browser and OnionShare are all end-to-end encrypted (E2EE). When someone posts a message to an OnionShare chat room, they send it to the server through the E2EE onion connection, which then sends it to all other members of the chat room using WebSockets, through their E2EE onion connections."
|
||
msgstr ""
|
||
"Omdat OnionShare op Tor-oniondienste steun, is die koppeling tussen die Tor "
|
||
"Blaaier en OnionShare geheel eind-tot-eind-geënkripteer (E2EE). Wanneer "
|
||
"iemand ’n boodskap in ’n OnionShare-kletskamer skryf, stuur hulle na die "
|
||
"bediener deur die E2EE-onionverbinding, wat dit dan d.m.v. WebSokke na alle "
|
||
"ander lede van die kletskamer stuur, deur hulle E2EE-onionverbindings."
|
||
|
||
#: ../../source/features.rst:176
|
||
msgid "OnionShare doesn't implement any chat encryption on its own. It relies on the Tor onion service's encryption instead."
|
||
msgstr ""
|
||
"OnionShare implementeer self geen kletsenkripsie nie. Dit steun eerder op "
|
||
"die Tor onion-diens se enkripsie."
|