# SOME DESCRIPTIVE TITLE. # Copyright (C) Micah Lee, et al. # This file is distributed under the same license as the OnionShare package. # FIRST AUTHOR , YEAR. # msgid "" msgstr "" "Project-Id-Version: OnionShare 2.5\n" "Report-Msgid-Bugs-To: \n" "POT-Creation-Date: 2024-03-15 13:52+0530\n" "PO-Revision-Date: 2023-07-04 03:02+0000\n" "Last-Translator: Gideon Wentink \n" "Language-Team: none\n" "Language: af\n" "MIME-Version: 1.0\n" "Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n" "Content-Transfer-Encoding: 8bit\n" "Plural-Forms: nplurals=2; plural=n != 1;\n" "X-Generator: Weblate 5.0-dev\n" #: ../../source/security.rst:2 msgid "Security Design" msgstr "Beveiligingsontwerp" #: ../../source/security.rst:4 msgid "Read :ref:`how_it_works` first to get a handle on how OnionShare works." msgstr "" "Lees eers :ref: `how_it_works` om ’n idee te kry oor hoe OnionShare werk." #: ../../source/security.rst:6 msgid "Like all software, OnionShare may contain bugs or vulnerabilities." msgstr "Soos alle programmatuur kan OnionShare goggas of kwesbaarhede bevat." #: ../../source/security.rst:9 msgid "What OnionShare protects against" msgstr "Waarteen OnionShare beskerm" #: ../../source/security.rst:11 msgid "" "**Third parties don't have access to anything that happens in OnionShare.** " "Using OnionShare means hosting services directly on your computer. When " "sharing your files with OnionShare, they are not uploaded to any third-party " "server. If you make an OnionShare chat room, your computer acts as a server " "for that too. This avoids the traditional model of having to trust the " "computers of others." msgstr "" "**Derdepartye het nie toegang tot enigiets wat in OnionShare gebeur nie.** " "Gebruik van OnionShare beteken dat dienste direk op u rekenaar gehuisves " "word. Wanneer u u lêers met OnionShare deel word dit nie na ’n " "derdepartybediener opgelaai nie. Indien u ’n OnionShare-kletskamer skep, " "dien u rekenaar as bediener daarvoor ook. Dit vermy die tradisionele model " "waar ander se rekenaars vertrou moet word." #: ../../source/security.rst:17 msgid "" "**Network eavesdroppers can't spy on anything that happens in OnionShare in " "transit.** The connection between the Tor onion service and Tor Browser is " "end-to-end encrypted. This means network attackers can't eavesdrop on " "anything except encrypted Tor traffic. Even if an eavesdropper is a " "malicious rendezvous node used to connect the Tor Browser with OnionShare's " "onion service, the traffic is encrypted using the onion service's private " "key." msgstr "" "**Netwerk-afluisteraars kan nie spioeneer op enigiets wat onderweg in " "OnionShare gebeur nie.** Die verbinding tussen die Tor-oniondiens en Tor " "Browser is eind-tot-eind geënkripteer. Dit beteken dat netwerkaanvallers " "niks kan afluister nie behalwe geënkripteerde Tor-verkeer. Selfs as ’n " "afluisteraar ’n kwaadwillige rendezvous-knooppunt is wat gebruik word om die " "Tor Browser met die oniondiens van OnionShare te verbind, word die verkeer " "met die oniondiens se privaat sleutel geënkripteer." #: ../../source/security.rst:23 msgid "" "**Anonymity of OnionShare users are protected by Tor.** OnionShare and Tor " "Browser protect the anonymity of the users. As long as the OnionShare user " "anonymously communicates the OnionShare address with the Tor Browser users, " "the Tor Browser users and eavesdroppers can't learn the identity of the " "OnionShare user." msgstr "" "**Anonimiteit van OnionShare-gebruikers word beskerm deur Tor.** OnionShare " "en die Tor Browser beskerm die anonimiteit van gebruikers. Solank die " "OnionShare-gebruiker die OnionShare-adres anoniem met Tor Browser-gebruikers " "kommunikeer, kan Tor Browser-gebruikers en afluisteraars nie die identiteit " "van die OnionShare-gebruiker nie agterhaal nie." #: ../../source/security.rst:28 msgid "" "**If an attacker learns about the onion service, they still can't access " "anything.** Prior attacks against the Tor network to enumerate onion " "services allowed attackers to discover private ``.onion`` addresses. To " "access an OnionShare service from its address, the private key used for " "client authentication must be guessed (unless the service is already made " "public by turning off the private key -- see :ref:`turn_off_private_key`)." msgstr "" "**Indien ’n aanvaller van die onion-diens te wete kom, het hulle steeds " "toegang tot niks.** Vorige aanvalle teen die Tor-netwerk om onion-dienste op " "te noem, het aanvallers toegelaat om privaat ``.onion``-adresse te ontdek. " "Om toegang tot ’n OnionShare-diens d.m.v. sy adres te verkry, moet die " "privaat sleutel wat vir klantstawing gebruik word, geraai word (tensy die " "diens reeds openbaar gemaak is deur die privaat sleutel te deaktiveer -- " "sien \"ref\"`turn_off_private_key`)." #: ../../source/security.rst:33 msgid "What OnionShare doesn't protect against" msgstr "Waarteen OnionShare nie beskerm nie" #: ../../source/security.rst:35 msgid "" "**Communicating the OnionShare address and private key might not be secure." "** Communicating the OnionShare address to people is the responsibility of " "the OnionShare user. If sent insecurely (such as through an e-mail message " "monitored by an attacker), an eavesdropper can tell that OnionShare is being " "used. Eavesdroppers can access services that are still up by loading their " "addresses and/or lost key in the Tor Browser. Avoid this by communicating " "the address securely, via encrypted text message (probably with disappearing " "messages enabled), encrypted e-mail, or in person. This isn't necessary when " "using OnionShare for something that isn't secret." msgstr "" "**Bekendmaking van die OnionShare-adres en privaat sleutel is dalk onveilig." "** Om die OnionShare-adres aan mense te kommunikeer is die " "verantwoordelikheid van die OnionShare-gebruiker. Indien dit onveilig " "verstuur is (soos deur ’n e-posboodskap wat deur ’n aanvaller dopgehou " "word), kan ’n luistervink vasstel of daardie OnionShare-gebruik word. " "Luistervinke kry toegang tot bedieners wat loop deur hul adres en/of verlore " "sleutel in die Tor Blaaier te laai. Vermy dit deur die adres veilig te " "kommunikeer d.m.v. geënkripteerde teksboodskap (waarskynlik met " "verdwynboodskappe geaktiveer), geënkripteerde e-pos of in persoon. Dit is " "onnodig wanneer OnionShare vir iets wat nie geheim is nie, gebruik word." #: ../../source/security.rst:42 msgid "" "**Communicating the OnionShare address and private key might not be " "anonymous.** Extra precaution must be taken to ensure the OnionShare address " "is communicated anonymously. A new e-mail or chat account, only accessed " "over Tor, can be used to share the address. This isn't necessary unless " "anonymity is a goal." msgstr "" "**Bekendmaking van die OnionShare-adres en privaat sleutel is dalk nie " "anoniem nie.** Ekstra voorsorg moet getref word om te verseker dat die " "OnionShare-adres anoniem gekommunikeer word. ’n Nuwe e-pos- of kletsrekening " "wat slegs oor Tor bereik kan word, kan gebruik word om die adres te deel. " "Dit is onnodig tensy anonimiteit ’n doel is." #~ msgid "" #~ "**Third parties don't have access to anything that happens in OnionShare." #~ "** Using OnionShare means hosting services directly on your computer. " #~ "When sharing files with OnionShare, they are not uploaded to any server. " #~ "If you make an OnionShare chat room, your computer acts as a server for " #~ "that too. This avoids the traditional model of having to trust the " #~ "computers of others." #~ msgstr "" #~ "**Derdepartye het nie toegang tot enigiets wat in OnionShare gebeur nie." #~ "** Die gebruik van OnionShare beteken dat dienste direk op u rekenaar " #~ "gehuisves word. Wanneer u lêers met OnionShare deel word dit na geen " #~ "bediener opgelaai nie. Indien u ’n OnionShare-kletskamer skep, tree u " #~ "rekenaar ook as gasheer daarvoor op. Dit voorkom die tradisionele model " #~ "waar ander se rekenaars vertrou moet word." #~ msgid "" #~ "**If an attacker learns about the onion service, it still can't access " #~ "anything.** Prior attacks against the Tor network to enumerate onion " #~ "services allowed the attacker to discover private ``.onion`` addresses. " #~ "If an attack discovers a private OnionShare address, they will also need " #~ "to guess the private key used for client authentication in order to " #~ "access it (unless the OnionShare user chooses make their service public " #~ "by turning off the private key -- see :ref:`turn_off_private_key`)." #~ msgstr "" #~ "**Indien ’n aanvaller van die onion-diens te hore kom, is dit steeds " #~ "ontoeganklik.** Vorige aanvalle op die Tor-netwerk om onion-dienste op te " #~ "gee het die aanvaller in staat gestel om privaat ``.onion``-adresse te " #~ "ontdek. Indien ’n aanval ’n privaat OnionShare-adres ontdek, sal hulle " #~ "ook die privaat sleutel wat vir klantstawing nodig is, moet raai om " #~ "toegang daartoe te kry (tensy die OnionShare-gebruiker kies om hul diens " #~ "openbaar te maak deur die privaat sleutel te deaktiveer -- sien:ref:" #~ "`turn_off_private_key`)." #~ msgid "" #~ "**Communicating the OnionShare address and private key might not be " #~ "secure.** Communicating the OnionShare address to people is the " #~ "responsibility of the OnionShare user. If sent insecurely (such as " #~ "through an email message monitored by an attacker), an eavesdropper can " #~ "tell that OnionShare is being used. If the eavesdropper loads the address " #~ "in Tor Browser while the service is still up, they can access it. To " #~ "avoid this, the address must be communicated securely, via encrypted text " #~ "message (probably with disappearing messages enabled), encrypted email, " #~ "or in person. This isn't necessary when using OnionShare for something " #~ "that isn't secret." #~ msgstr "" #~ "**Bekendmaking van die OnionShare-adres en privaat sleutel is dalk " #~ "onveilig.** Om die OnionShare-adres aan mense te kommunikeer is die " #~ "verantwoordelikheid van die OnionShare-gebruiker. Indien dit onveilig " #~ "verstuur is (soos deur ’n e-posboodskap wat deur ’n aanvaller dopgehou " #~ "word), kan ’n luistervink vasstel of daardie OnionShare-gebruik word. " #~ "Indien die luistervink die adres in Tor Blaaier laai terwyl die diens " #~ "aktief is, kry hulle toegang daartoe. Om dit te vermy moet die adres " #~ "veilig gekommunikeer word d.m.v. geënkripteerde teksboodskap (waarskynlik " #~ "met verdwynboodskappe geaktiveer), geënkripteerde e-pos of in persoon. " #~ "Dit is onnodig wanneer OnionShare vir iets wat nie geheim is nie, gebruik " #~ "word." #~ msgid "" #~ "**Communicating the OnionShare address and private key might not be " #~ "anonymous.** Extra precautions must be taken to ensure the OnionShare " #~ "address is communicated anonymously. A new email or chat account, only " #~ "accessed over Tor, can be used to share the address. This isn't necessary " #~ "unless anonymity is a goal." #~ msgstr "" #~ "**Bekendmaking van die OnionShare-adres en privaat sleutel is dalk nie " #~ "anoniem nie.** Ekstra voorsorg moet getref word om te verseker dat die " #~ "OnionShare-adres anoniem gekommunikeer word. ’n Nuwe e-posadres of " #~ "kletsrekening wat slegs oor Tor bereik kan word, kan gebruik word om die " #~ "adres te deel. Dit is onnodig tensy anonimiteit ’n doel is."