# SOME DESCRIPTIVE TITLE. # Copyright (C) Micah Lee, et al. # This file is distributed under the same license as the OnionShare package. # FIRST AUTHOR , YEAR. # msgid "" msgstr "" "Project-Id-Version: OnionShare 2.5\n" "Report-Msgid-Bugs-To: \n" "POT-Creation-Date: 2024-03-15 13:52+0530\n" "PO-Revision-Date: 2022-11-01 10:03+0000\n" "Last-Translator: Gideon Wentink \n" "Language-Team: none\n" "Language: af\n" "MIME-Version: 1.0\n" "Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n" "Content-Transfer-Encoding: 8bit\n" "Plural-Forms: nplurals=2; plural=n != 1;\n" "X-Generator: Weblate 4.14.2-dev\n" #: ../../source/features.rst:4 msgid "How OnionShare Works" msgstr "Hoe OnionShare werk" #: ../../source/features.rst:6 msgid "" "Web servers are started locally on your computer and made accessible to " "other people as `Tor `_ `onion services " "`_." msgstr "" "Webbedieners word lokaal op u rekenaar begin en as `Tor `_ `onion-dienste `_ aan ander mense toeganklik gemaak." #: ../../source/features.rst:8 msgid "By default, OnionShare web addresses are protected with a private key." msgstr "OnionShare-webadresse word by verstek met ’n privaat sleutel beskerm." #: ../../source/features.rst:10 msgid "OnionShare addresses look something like this::" msgstr "OnionShare-adresse lyk soos die volgende::" #: ../../source/features.rst:14 msgid "And private keys might look something like this::" msgstr "En privaat sleutels lyk soos die volgende::" #: ../../source/features.rst:18 msgid "" "You're responsible for securely sharing that URL and private key using a " "communication channel of your choice like in an encrypted chat message, or " "using something less secure like unencrypted email, depending on your " "`threat model `_." msgstr "" "U is verantwoordelik daarvoor om daardie bronadres en privaat sleutel veilig " "te deel d.m.v. ’n kommunikasiekanaal van u keuse soos in ’n geënkripteerde " "kletsboodskap, of om iets minder veilig te gebruik soos ongeënkripteerde e-" "pos, afhangend van u `bedreidingsmodel `_." #: ../../source/features.rst:20 msgid "" "The people you send the URL to then copy and paste it into their `Tor " "Browser `_ to access the OnionShare service. " "Tor Browser will then prompt for the private key, which the people can also " "then copy and paste in." msgstr "" "Die mense aan wie u die bronadres stuur kopieer en plak dit dan in hulle " "`Tor Blaaier `_ vir toegang tot die OnionShare-" "diens. Tor Blaaier sal dan vir die privaat sleutel vra wat die mense dan ook " "kan kopieer en in plak." #: ../../source/features.rst:24 msgid "" "If you run OnionShare on your laptop to send someone files, and then suspend " "it before the files are sent, the service will not be available until your " "laptop is unsuspended and on the internet again. OnionShare works best when " "working with people in real-time." msgstr "" "Indien u OnionShare op u skootrekenaar gebruik om lêers aan mense te stuur, " "en dit dan ophef alvorens die lêers gestuur is, sal die diens onbeskikbaar " "wees tot u skootrekenaar nie meer opgehef is nie en aan die internet " "gekoppel is. OnionShare werk die beste wanneer intyds met mense gewerk word." #: ../../source/features.rst:26 msgid "" "Because your own computer is the web server, *no third party can access " "anything that happens in OnionShare*, not even the developers of OnionShare. " "It's completely private. And because OnionShare is based on Tor onion " "services too, it also protects your anonymity. See the :doc:`security design " "` for more info." msgstr "" "Omdat u eie rekenaar die webbediener is *het geen derdeparty toegang tot " "enigiets wat in OnionShare gebeur nie*, selfs nie OnionShare se " "ontwikkelaars nie. Dit is heeltemal privaat. En omdat OnionShare op Tor-" "oniondienste gebaseer is, beskerm dit ook u anonimiteit. Sien die :doc:" "`sekuriteitsontwerp ` vir meer inligting." #: ../../source/features.rst:29 msgid "Share Files" msgstr "Deel lêers" #: ../../source/features.rst:31 msgid "" "You can use OnionShare to send files and folders to people securely and " "anonymously. Open a share tab, drag in the files and folders you wish to " "share, and click \"Start sharing\"." msgstr "" "U kan OnionShare gebruik om lêers en vouers privaat en anoniem na mense te " "stuur. Open ’n deeloortjie, sleep die lêers in die vouers wat u wil deel en " "klik “Begin deel”." #: ../../source/features.rst:35 ../../source/features.rst:112 msgid "" "After you add files, you'll see some settings. Make sure you choose the " "setting you're interested in before you start sharing." msgstr "" "Nadat u lêers toegevoeg het sal u instellings te sien kry. Maak seker u kies " "die instelling waarin u belangstel voor u begin deel." #: ../../source/features.rst:39 msgid "" "As soon as someone finishes downloading your files, OnionShare will " "automatically stop the server, removing the website from the internet. To " "allow multiple people to download them, uncheck the \"Stop sharing after " "files have been sent (uncheck to allow downloading individual files)\" box." msgstr "" "Sodra iemand u lêers klaar afgelaai het, sal OnionShare outomaties die " "bediener stop en die webwerf van die internet verwyder. Om toe te laat dat " "meerdere mense dit kan aflaai, merk die “Hou op deel nadat lêers verstuur is " "(merk af om aflaai van individuele lêers toe te staan)” kassie af." #: ../../source/features.rst:42 msgid "" "Also, if you uncheck this box, people will be able to download the " "individual files you share rather than a single compressed version of all " "the files." msgstr "" "Voorts, indien u die kassie afmerk, sal mense die individuele lêers wat u " "deel kan aflaai eerder as ’n saamgepersde weergawe van al die lêers." #: ../../source/features.rst:44 msgid "" "When you're ready to share, click the \"Start sharing\" button. You can " "always click \"Stop sharing\", or quit OnionShare, immediately taking the " "website down. You can also click the \"↑\" icon in the top-right corner to " "show the history and progress of people downloading files from you." msgstr "" "Wanneer u gereed is om te deel kan u op die “Begin deel”-knop klik. U kan " "altyd klik op “Stop deling”, of OnionShare afsluit sodat die webwerf " "onmiddellik verwyder word. U kan oop die “↑”-ikoon in die regter boonste " "hoek klik om die geskiedenis en vordering te toon van mense wat lêers by u " "aflaai." #: ../../source/features.rst:48 msgid "" "Now that you have a OnionShare, copy the address and the private key and " "send it to the person you want to receive the files. If the files need to " "stay secure, or the person is otherwise exposed to danger, use an encrypted " "messaging app." msgstr "" "Noudat u OnionShare het, kan u die adres en die privaat sleutel kopieer en " "dit stuur aan die mense wat u wil hê moet die lêers ontvang. Indien die " "lêers beveilig moet bly, of die persoon word andersins aan gevaar " "blootgestel, kan u ’n geënkripteerde boodskaptoep gebruik." #: ../../source/features.rst:50 msgid "" "That person then must load the address in Tor Browser. After logging in with " "the private key, the files can be downloaded directly from your computer by " "clicking the \"Download Files\" link in the corner." msgstr "" "Daardie persoon moet dan die adres in Tor Blaaier laai. Nadat met die " "privaat sleutel aangeteken is, kan die lêers direk vanaf u rekenaar afgelaai " "word deur die “Laai lêers af”-knop in die hoek te klik." #: ../../source/features.rst:55 msgid "Receive Files and Messages" msgstr "Ontvang lêers en boodskappe" #: ../../source/features.rst:57 msgid "" "You can use OnionShare to let people anonymously submit files and messages " "directly to your computer, essentially turning it into an anonymous dropbox. " "Open a receive tab and choose the settings that you want." msgstr "" "U kan OnionShare gebruik sodat mense anoniem lêers en boodskappe direk op u " "rekenaar in te dien, wat dit in effek in ’n anonieme werpkas omskep. Open ’n " "ontvangoortjie en kies die instellings wat u wil hê." #: ../../source/features.rst:62 msgid "" "You can browse for a folder to save messages and files that get submitted." msgstr "" "U kan vir ’n vouer blaai om boodskappe en lêers wat ingedien word te bewaar." #: ../../source/features.rst:64 msgid "" "You can check \"Disable submitting text\" if want to only allow file " "uploads, and you can check \"Disable uploading files\" if you want to only " "allow submitting text messages, like for an anonymous contact form." msgstr "" "U kan “Deaktiveer teksindiening” merk as u slegs lêeroplaaie wil toestaan, " "en u kan “Deaktiveer lêeroplaai” merk as u slegs teksboodskappe wil toelaat, " "soos vir ’n anonieme kontakvorm." #: ../../source/features.rst:66 msgid "" "You can check \"Use notification webhook\" and then choose a webhook URL if " "you want to be notified when someone submits files or messages to your " "OnionShare service. If you use this feature, OnionShare will make an HTTP " "POST request to this URL whenever someone submits files or messages. For " "example, if you want to get an encrypted text messaging on the messaging app " "`Keybase `_, you can start a conversation with " "`@webhookbot `_, type ``!webhook create " "onionshare-alerts``, and it will respond with a URL. Use that as the " "notification webhook URL. If someone uploads a file to your receive mode " "service, @webhookbot will send you a message on Keybase letting you know as " "soon as it happens." msgstr "" "U kan “Gebruik kennisgewingwebhaak” merk en dan ’n webhaakbronadres kies " "indien u in kennis gestel wil word wanneer iemand lêers of boodskappe by u " "OnionShare-diens indien. Indien u hierdie funksie gebruik, sal OnionShare ’n " "HTTP POST-versoek na hierdie bronadres skep wanneer iemand lêers of " "boodskappe indien. Indien u bv. geënkripteerde teksboodskappe op `Keybase " "`_ wil kry, kan u ’n gesprek begin met `@webhookbot " "`_, tik ``!webhook create onionshare-" "alerts``, en dit sal met ’n bronadres reageer. Gebruik dit as die " "kennisgewingwebhaakbronadres. Indien iemand ’n lêer na u ontvangmodusdiens " "oplaai, sal @webhookbot vir u ’n boodskap op Keybase stuur om te laat weet " "sodra dit gebeur." #: ../../source/features.rst:71 msgid "" "When you are ready, click \"Start Receive Mode\". This starts the OnionShare " "service. Anyone loading this address in their Tor Browser will be able to " "submit files and messages which get uploaded to your computer." msgstr "" "Klik “Begin ontvangmodus” wanneer u gereed is. Dit begin die OnionShare-" "diens. Enigeen wat hierdie adres in hul Tor Blaaier laai sal lêers en " "boodskappe kan indien wat na u rekenaar opgelaai word." #: ../../source/features.rst:75 msgid "" "You can also click the down \"↓\" icon in the top-right corner to show the " "history and progress of people sending files to you." msgstr "" "U kan ook die af “↓”-ikoon in die regter boonste hoek klik om die " "geskiedenis en vordering te toon van mense wat lêers na u stuur." #: ../../source/features.rst:77 msgid "Here is what it looks like for someone sending you files and messages." msgstr "So lyk dit vir iemand wat lêers en boodskappe aan u stuur." #: ../../source/features.rst:81 msgid "" "When someone submits files or messages to your receive service, by default " "they get saved to a folder called ``OnionShare`` in the home folder on your " "computer, automatically organized into separate subfolders based on the time " "that the files get uploaded." msgstr "" "Wanneer iemand lêers of boodskappe by u ontvangdiens indien, kry hulle by " "verstek ’n vouer genaamd ``OnionShare`` in die tuisvouer op u rekenaar, " "outomaties georganiseer in afsonderlike subvouers gebaseer op die tyd wat " "die lêers opgelaai word." #: ../../source/features.rst:83 msgid "" "Setting up an OnionShare receiving service is useful for journalists and " "others needing to securely accept documents from anonymous sources. When " "used in this way, OnionShare is sort of like a lightweight, simpler, not " "quite as secure version of `SecureDrop `_, the " "whistleblower submission system." msgstr "" "Die opstel van ’n OnionShare-ontvangdiens is nuttig vir joernaliste en " "andere wat dokumente op ’n veilige manier van anonieme bronne moet ontvang. " "Wanneer dit op dié manier gebrui word, is OnionShare soos ’n liggewig, " "eenvoudiger, nie-heeltemal-so-veilig-weergawe van `SecureDrop `_, die fluitjieblaser se indienstelsel." #: ../../source/features.rst:86 msgid "Use at your own risk" msgstr "Gebruik op eie risiko" #: ../../source/features.rst:88 msgid "" "Just like with malicious email attachments, it's possible someone could try " "to attack your computer by uploading a malicious file to your OnionShare " "service. OnionShare does not add any safety mechanisms to protect your " "system from malicious files." msgstr "" "Net soos kwaadwillige e-posaanhegsels, is dit moontlik dat iemand u rekenaar " "kan probeer aanval deur kwaadwillige lêers na u OnionShare diens op te laai. " "OnionShare voeg geen veiligheidsmeganisme toe om u stelsel teen kwaadwillige " "lêers te beskerm nie." #: ../../source/features.rst:90 msgid "" "If you receive an Office document or a PDF through OnionShare, you can " "convert these documents into PDFs that are safe to open using `Dangerzone " "`_. You can also protect yourself when opening " "untrusted documents by opening them in `Tails `_ or " "in a `Qubes `_ disposableVM." msgstr "" "Indien u ’n Office-dokument of PDF deur OnionShare ontvang, kan u hierdie " "dokumente met `Dangerzone `_ omskakel in PDF’s " "wat veilig is om te open. U kan u ook beskerm wanneer u onvertroude " "dokumente open deur dit in `Tails `_ of in ’n " "`Qubes `_ weggooibareVM open." #: ../../source/features.rst:92 msgid "" "However, it is always safe to open text messages sent through OnionShare." msgstr "" "Dit is egter altyd veilig om teksboodskappe wat deur OnionShare gestuur is, " "te open." #: ../../source/features.rst:95 msgid "Tips for running a receive service" msgstr "Wenke om ’n ontvangdiens te bedryf" #: ../../source/features.rst:97 msgid "" "If you want to host your own anonymous dropbox using OnionShare, it's " "recommended you do so on a separate, dedicated computer always powered on " "and connected to the internet, and not on the one you use on a regular basis." msgstr "" "Indien u u eie anonieme werpkas met OnionShare wil bedryf, word dit " "aanbeveel om dit op ’n afsonderlike, toegewyde rekenaar te doen wat altyd " "aan is en ’n internetverbinding het, en nie die een wat u op ’n daaglikse " "basis gebruik nie." #: ../../source/features.rst:99 msgid "" "If you intend to put the OnionShare address on your website or social media " "profiles, save the tab (see :ref:`save_tabs`) and run it as a public service " "(see :ref:`turn_off_private_key`). It's also a good idea to give it a custom " "title (see :ref:`custom_titles`)." msgstr "" "Indien u van plan is om die OnionShare-adres op u webwerf of " "sosialemediaprofiele te plaas, bewaar dan die oortjie (sien :ref:" "`save_tabs`) en bedryf dit as ’n openbare diens (sien :ref:" "`turn_off_private_key`). Dit is ook ’n goeie idee om ’n pasgemaakte titel " "daarvoor te gee (see :ref:`custom_titles`)." #: ../../source/features.rst:102 msgid "Host a Website" msgstr "Huisves ’n webwerf" #: ../../source/features.rst:104 msgid "" "To host a static HTML website with OnionShare, open a website tab, drag the " "files and folders that make up the static content there, and click \"Start " "sharing\" when you are ready." msgstr "" "Om ’n statiese HTML-webwerf met OnionShare te huisves moet u ’n " "webwerfoortjie open, die lêers en vouers wat die statiese inhoud uitmaak " "daarin sleep, en op “Begin deel” wanneer u gereed is." #: ../../source/features.rst:108 msgid "" "If you add an ``index.html`` file, it will render when someone loads your " "website. You should also include any other HTML files, CSS files, JavaScript " "files, and images that make up the website. (Note that OnionShare only " "supports hosting *static* websites. It can't host websites that execute code " "or use databases. So you can't for example use WordPress.)" msgstr "" "Indien u ’n ``index.html``-lêer toevoeg, sal dit verbeeld wanneer iemand u " "webwerf laai. U moet ook enige ander HTML-lêers, CSS-lêers, JavaScript-lêers " "en beelde insluit wat deel vorm van die webwerf. (Let wel dat OnionShare " "slegs die huisves van *statiese* webwerwe toelaat. Dit kan die webwerwe " "huisves wat kode uitvoer of databasisse gebruik nie. U kan dus nie iets soos " "WordPress gebruik nie." #: ../../source/features.rst:110 msgid "" "If you don't have an ``index.html`` file, it will show a directory listing " "instead, and people loading it can look through the files and download them." msgstr "" "Indien u nie ’n ``index.html``-lêer het nie, sal dit ’n gidslys vertoon, en " "mense wat dit laai kan deur die lêers kyk en dit aflaai." #: ../../source/features.rst:117 msgid "Content Security Policy" msgstr "Inhoudveiligheidsbeleid" #: ../../source/features.rst:119 msgid "" "By default OnionShare helps secure your website by setting a strict `Content " "Security Policy `_ " "header. However, this prevents third-party content from loading inside the " "web page." msgstr "" "OnionShare help by verstek om u webwerb veilig te hou deur ’n streng " "`inhoudveiligheidsbeleid `_-kop daar te stel. Dit verhoed egter " "derdepartyinhoud om in die webwerf te laai." #: ../../source/features.rst:121 msgid "" "If you want to load content from third-party websites, like assets or " "JavaScript libraries from CDNs, you have two options:" msgstr "" "Indien u inhoud van derdepartywebwerwe wil laai, soos bates of JavaScript-" "biblioteke van CDN’e, het u twee opsies:" #: ../../source/features.rst:123 msgid "" "You can disable sending a Content Security Policy header by checking the " "\"Don't send Content Security Policy header (allows your website to use " "third-party resources)\" box before starting the service." msgstr "" "U kan die stuur van ’n inhoudveiligheidsbeleid-kop deaktiveer deur die " "“Moenie inhoudveiligheidsbeleid-kop stuur nie (laat webwerwe toe om " "derdepartybronne te gebruik)” voor u die diens begin." #: ../../source/features.rst:124 msgid "You can send a custom Content Security Policy header." msgstr "U kan ’n pasgemaakte inhoudveiligheidsbeleid-kop stuur." #: ../../source/features.rst:127 msgid "Tips for running a website service" msgstr "Wenke om ’n webwerfdiens te huisves" #: ../../source/features.rst:129 msgid "" "If you want to host a long-term website using OnionShare (meaning not just " "to quickly show someone something), it's recommended you do it on a " "separate, dedicated computer that is always powered on and connected to the " "internet, and not on the one you use on a regular basis. Save the tab (see :" "ref:`save_tabs`) so you can resume the website with the same address if you " "close OnionShare and re-open it later." msgstr "" "Indien u ’n langtermynwebwerf met OnionShare wil huisves (bedoelende nie om " "net vinnig iets vir iemand te wys nie), is dit aanbeveel dat u dit op ’n " "aparte, toegewyde rekenaar doen wat altyd aan is en ’n internetverbinding " "het, en nie die een wat u daagliks gebruik nie. Bewaar die oortjie (sien :" "ref:`save_tabs`) sodat u die webwerf kan voortsit met dieselfde adres indien " "u OnionShare afsluit en later weer open." #: ../../source/features.rst:132 msgid "" "If your website is intended for the public, you should run it as a public " "service (see :ref:`turn_off_private_key`)." msgstr "" "Indien u webwerf bedoel is vir die publiek, moet u dit as ’n publieke diens " "loop (sien :ref:`turn_off_private_key`)." #: ../../source/features.rst:135 msgid "Chat Anonymously" msgstr "Klets anoniem" #: ../../source/features.rst:137 msgid "" "You can use OnionShare to set up a private, secure chat room that doesn't " "log anything. Just open a chat tab and click \"Start chat server\"." msgstr "" "U kan OnionShare gebruik om ’n privaat, beveiligde kletskamer op te stel wat " "niks byhou nie. Open bloot ’n kletsoortjie en klik “Begin kletsbediener”." #: ../../source/features.rst:141 msgid "" "After you start the server, copy the OnionShare address and private key and " "send them to the people you want in the anonymous chat room. If it's " "important to limit exactly who can join, use an encrypted messaging app to " "send out the OnionShare address and private key." msgstr "" "Nadat u die bediener begin het kan u die OnionShare-adres en privaat sleutel " "kopieer en dit stuur aan die mense wat u in die anonieme kletskamer wil hê. " "Indien dit belangrik is om te beperk wie kan aansluit, gebruik dan ’n " "geënkripteerde boodskaptoep om die OnionShare-adres en privaat sleutel te " "stuur." #: ../../source/features.rst:146 msgid "" "People can join the chat room by loading its OnionShare address in Tor " "Browser. The chat room requires JavasScript, so everyone who wants to " "participate must have their Tor Browser security level set to \"Standard\" " "or \"Safer\", instead of \"Safest\"." msgstr "" "Mense kan by die kletskamer aansluit deur die OnionShare-adres in Tor " "Blaaier te laai. Die kletskamer vereis JavaScript, daarom moet almal wat wil " "deelneem hul Tor Blaaier se sekuriteitsvlak stel na “Standaard” of " "“Veiliger” eerder as “Veiligste”." #: ../../source/features.rst:149 msgid "" "When someone joins the chat room they get assigned a random name. They can " "change their name by typing a new name in the box in the left panel and " "pressing ↵. Since the chat history isn't saved anywhere, it doesn't get " "displayed at all, even if others were already chatting in the room." msgstr "" "Wanneer iemand by die kletskamer aansluit word ’n lukrake naam aan hulle " "toegeken. Hulle kan hul naam verander deur ’n nuwe naam in die kassie in die " "linkerpaneel te tik en dan ↵ te druk. Aangesien die kletsgeskiedenis nêrens " "bewaar word nie, word dit glar nie vertoon nie, selfs indien ander reeds in " "die kletskamer was." #: ../../source/features.rst:155 msgid "" "In an OnionShare chat room, everyone is anonymous. Anyone can change their " "name to anything, and there is no way to confirm anyone's identity." msgstr "" "Almal in ’n OnionShare-kletskamer is anoniem. Enigeen kan hul naam na " "enigiets verander, en daar is geen manier om iemand se identiteit te " "bevestig nie." #: ../../source/features.rst:158 msgid "" "However, if you create an OnionShare chat room and securely send the address " "only to a small group of trusted friends using encrypted messages, you can " "be reasonably confident the people joining the chat room are your friends." msgstr "" "Indien u egter ’n OnionShare-kletskamer skep en die adres veilig aan ’n " "klein groep vertrouelinge stuur d.m.v. geënkripteerde boodskappe, kan u " "redelik seker wees dat die mense wat by die kletskamer aansluit, u vriende " "is." #: ../../source/features.rst:161 msgid "How is this useful?" msgstr "Hoe is dit nutig?" #: ../../source/features.rst:163 msgid "" "If you need to already be using an encrypted messaging app, what's the point " "of an OnionShare chat room to begin with? It leaves less traces." msgstr "" "Indien u reeds ’n geënkripteerdeboodskaptoep moet gebruik, wat is dit punt " "van ’n OnionShare-kletskamer dan nou? Dit laat minder spore agter." #: ../../source/features.rst:165 msgid "" "If you for example send a message to a Signal group, a copy of your message " "ends up on each device (the smartphones, and computers if they set up Signal " "Desktop) of each member of the group. Even if disappearing messages is " "turned on, it's hard to confirm all copies of the messages are actually " "deleted from all devices, and from any other places (like notifications " "databases) they may have been saved to. OnionShare chat rooms don't store " "any messages anywhere, so the problem is reduced to a minimum." msgstr "" "Indien u bv. ’n boodskap aan ’n Signal-groep stuur, beland ’n kopie van u " "boodskap op elke toestel (slimfone, en rekenaars indien hulle met Signal " "Desktop werk) van elke lid van die groep. Selfs indien verdwynende " "boodskappe geaktiveer is, is dit moeilik om te bevestig dat al die " "boodskappe werklik vanaf alle toestelle geskrap is, en van enige ander plek " "(soos kennisgewingsdatabasisse) waarin dit bewaar is. OnionShare-kletskamers " "bewaar nêrens enige boodskappenie, daarom is die probleem tot ’n minimum " "beperk." #: ../../source/features.rst:168 msgid "" "OnionShare chat rooms can also be useful for people wanting to chat " "anonymously and securely with someone without needing to create any " "accounts. For example, a source can send an OnionShare address to a " "journalist using a disposable email address, and then wait for the " "journalist to join the chat room, all without compromosing their anonymity." msgstr "" "OnionShare-kletskamers kan ook nuttig wees vir mense wat anoniem en veilig " "met iemand wil klets sonder om enige rekeninge te moet skep. ’n Bron kan bv. " "’n OnionShare-adres na ’n joernalis stuur met ’n weggooibare e-posadres en " "dan vir die joernalis wag om bt die kletskamer aan te sluit, alles sonder om " "hul anonimiteit prys te gee." #: ../../source/features.rst:172 msgid "How does the encryption work?" msgstr "Hoe werk die enkripsie?" #: ../../source/features.rst:174 msgid "" "Because OnionShare relies on Tor onion services, connections between the Tor " "Browser and OnionShare are all end-to-end encrypted (E2EE). When someone " "posts a message to an OnionShare chat room, they send it to the server " "through the E2EE onion connection, which then sends it to all other members " "of the chat room using WebSockets, through their E2EE onion connections." msgstr "" "Omdat OnionShare op Tor-oniondienste steun, is die koppeling tussen die Tor " "Blaaier en OnionShare geheel eind-tot-eind-geënkripteer (E2EE). Wanneer " "iemand ’n boodskap in ’n OnionShare-kletskamer skryf, stuur hulle na die " "bediener deur die E2EE-onionverbinding, wat dit dan d.m.v. WebSokke na alle " "ander lede van die kletskamer stuur, deur hulle E2EE-onionverbindings." #: ../../source/features.rst:176 msgid "" "OnionShare doesn't implement any chat encryption on its own. It relies on " "the Tor onion service's encryption instead." msgstr "" "OnionShare implementeer self geen kletsenkripsie nie. Dit steun eerder op " "die Tor onion-diens se enkripsie."